AHMP – Koshuis Uitteken​

AHMP - Koshuis Uitteken

Stap 1 - Gaan na vorm.

Op die AHMP-Toep gaan na Koshuis Uitteken Vorm.

Indien jy op die internte werk kan jy na die web vorm by die ndestane skakel.

 

 

Stap 2 - Voltooi vorm

Vul asb die formvoledig in. 

Jy moet jou selfoon nommer en jou kind se leerling hê om die vorm te voltooi.

 

Stap 3 - Wag vir SMS

Wanneer jy die vorm op laai sal daar ‘n SMS na jou gestuur word met ‘n skakel en OTP. 

Kliek op die skakel…

Stap 4 - Befestig versoek

Vul die OTP in en kliek bevestig.