AFFIES

AFFIES- Toep

Android gebruikers.

Stap 1 - Kry Toep

Gaan na die app-store van jou slimfoon en soek vir AFFIES. Laai die Toep af en installeer.

 

Stap 2 - Skep 'n profiel.

As die Toep vir die eerste keer oopmaak, gaan jy eers ‘n gebruikersprofiel moet skep. Sleutel die volgende in….

  1. Naam en Van
  2. E-posadres
  3. Wagwoord

Stap 3 - Teken-in

As die stelsel jou vra om weer in te teken, gebruik die besonderhede soos ingesleutel.

Apple Gebruikers

NB: Moet asb. nie die toep in die App-Store installeer nie.

Volg dan die stappe soos bo…