AHMP

AHMP - Toep

Stap 1 - Kry Toep

Om die AHMP-Toep te kry is baie eenvoudig. Op jou slimfoon gaan na www.clife.co.za en dan na portfolio. Daar is ‘n skakel na hierdie blad. Gebruik verkieslik Chrome of Safari vir die beste resultate.

  1. Druk die AHMP-Toep skakel hieronder of
  2. Skandeer die QR-kode links.
    Stoor dan die toep op jou foon se tuisbald. “Add to home screen.”

Kyk gerus na die hulp video vir meer inligting.

AHMP-Video 1 (Kry toep)

Stap 2 - Registreer

Die AHMP-Toep is gelaai met funksies, om die toep tenvolle te geniet is dit nodig om ‘n rekening te hê. Volg die stappe hieronder.

  1. Druk die “Versoek Rekening” Skakel
  2. Voltooi die vorm en kies “Next”.

Kyk gerus na die hulp video vir meer inligting.

AHMP-Video 2 (Registreer).